Moe nie so maak nie
Ek wil nog wat praat
Maar daar is niks nie
Elandsbaai is dood
Ja ek weet alles is hoog
So daar is nie fout nie
Maar waar is die mense
Is Elalndsbaai nou DOOD
Maar ek het vergeet
Dit is nou in die nag
Ek dwaal rond
Elandsbaai slaap nou
Ek was nou so lust
Vir wat denk jy wel
Moe nie so praat nie
Elandsbaai is nie dood nie
Kom staan op
Laat sien jy is Elandsbaaier
Dans saam met my
Elandsbaai is wakker
Ons gaan maar aan
Kan nie maak nie
Wat hulle sy vir my
Elandsbaai is myn dorp
Ek is so lief vir haar
Ken haar nou so lang
Niks nie sal dit breek nie
Elandsbaai is myne+
Elandsbay Elandsbay
Lief klein dorp
By die see
Aan die berg
Ai jy is so sagt